ʼn Kurrikulum kan nooit neutraal wees nie.

Edit Answers
02FXHFDUVDJ5SHBGUXAW KLBHGTB5KAHINRTEQLLK GFQRTQZDDGYXDTBSIELM B2ENRWWJGPFVW0CPEEED 0CSCP0EOP5YCVNWE0RDH 0QJWUALFN0ZIS0KSYBAK UXAFZRQSP0H0AFQICEAE Z05ZRJSUA2ISSHGAYHGX RIDXKWPTLKBEGQHLFOS2 EOINKLUSIWITEITIOEEB SOSXGPNVPKDIRQJSNFMB YLSGTKURRIKULUMEGTBE WNMARGINALISASIEEEVT REHRPKVJYEHUISGRLSQY EUMTBSRWLNIOBHTDY5JP DTLBXPFVFP5QJASEKNHQ NRGCNBZXPXZDJRHSHZLD OAOBJTM2DQJPRC0CERFT PAOMWEJEAOPUGKFII0WR ZLQVYFAN2DKQLPXADHUG
1.
ʼn Gids vir wat, wanneer en hoe onderrig in skole plaasvind
2.
Sonder bevoordeling van enige perspektief – iets wat die kurrikulum nooit werklik is nie
3.
’n Kurrikulumhervorming wat bedoel was om transformasie te bring, maar dikwels leerders benadeel het.
4.
Die verskillende akademiese en persoonlike behoeftes van elke leerder
5.
Wanneer sekere groepe uitgesluit of agtergestel word
6.
Die doel om álle leerders te akkommodeer, ongeag hul agtergrond of vermoë.
7.
Tipe kennis wat algemeen voorkom, maar nie altyd voldoende vir akademiese sukses is nie.
8.
Gevorderde en vakspesifieke kennis wat diep begrip verg.
9.
Die persoon wat leer fasiliteer en leerbehoeftes aanspreek.
10.
Wat ontstaan wanneer sekere leerders nie dieselfde geleenthede het nie.