1.
Watter keiser het 'n bevel uitgereik dat die hele wêreld ingeskryf moes word?
2.
Wie was die goewerneur van Sirië toe die eerste inskrywings plaasgevind het?
3.
Uit watter geslag was Josef?
4.
Wat word die stad van Dawid ook genoem?
5.
Wie het saam met Dawid na Betlehem gegaan?
6.
Uit watter stad het Josef gegaan?
7.
Wie was in dieselfde streek as Josef en Maria?
8.
Watter Seun van Maria is gebore?
9.
Wat word Christus ook genoem?
10.
Wat was almal se reaksie oor dit wat die herders aan hulle vertel het?
11.
In wat het die herders die Kindjie gevind?
12.
Waarheen het die engele gegaan nadat hulle met die herders gepraat het?
13.
Oor wat het die herders wag gehou?
14.
Wie het aan die herders verskyn?
15.
In wat het Maria die Kindjie neergelê?
16.
In wat het Maria die Kindjie toegedraai?
17.
Wat het die engel gesê bring hy vir die herders? 'n Goeie _____________
18.
Wanneer het die herders wag gehou?
19.
Na watter streek het Josef gegaan?
20.
Wie het gegaan om ingeskryf te word?