1.
'n _______________ word van naby geneem en beklemtoon 'n karakter se gesigsuitdrukking
2.
_________________: wanneer een karakter in fokus is en die ander karakter is uit fokus
3.
'n ______________ beeld afstand uit
4.
'n _____________ skoot wys die objek of persoon van bo af
5.
_____________: wanneer die kamera van regs na links beweeg
6.
_____________: wanneer die kamera vertikaal beweeg
7.
___________: die kamera neem vauit 'n bewegende waentjie af
8.
___________: die kamera word op 'n hyskraan gemonteer
9.
______________ beligting word in buitenshuise tonele gebruik
10.
_____________ beligting word in binnenshuise tonele gebruik
11.
wanneer skaduwees gebruik word om atmosfeer te skep, word _______________ gebruik
12.
om 'n karakter of voorwerp te beklemtoon, word _______________ gebruik