1.
'n Aantal skote ter ere van 'n vername persoon.
2.
Pêrels wat saam ingeryg is
4.
Iemand wat toneelstukke skryf
5.
Iemand wat foto's neem.
6.
'n Dame wat lug passasiers bedien.
7.
Iemand wat op straat groente en vrugte verkoop.
8.
Die plek waar mense op 'n skip slaap.
9.
Die plek waar plante,struike, ens. verkoop word.
10.
Waar sterrekundiges hul waarnemings doen.
11.
Waar 'n groot lig skepe teen rotse beskerm.
12.
Iemand met dieselfde naam as jy.
13.
'n Rower wat geld uit mense steel.
14.
Iemand wat aanmekaar boeke lees.
15.
Iemand wat andere in 'n lokval lei.
16.
Iemand wat baie graag terg.
17.
Lys van kossoorte wat by 'n maaltyd bedien word.
18.
'n Paal met 'n bordjie wat die pad aandui.
19.
Voertuig wat pasiënte na 'n hospitaal vervoer.