1.
Wat moet jy nie op aarde bymekaar maak nie?
2.
verniel goed op die aarde? Mot en _____________
3.
Waar moet julle skatte bymekaar maak?
4.
Wat is waar jou skat is?
5.
Wat is die lamp van die liggaam?
6.
here kan iemand nie dien nie?
7.
Julle kan nie God en wie dien nie?
8.
Waaroor moet julle julle nie kwel nie?
9.
Na wie moet julle kyk wat julle hemelse Vader voor sorg?
10.
Hoeveel el vra Mat6:27 kan jy nie by jou lengte voeg nie?
11.
Met wat vergelyk Mat 6:28 klere?
12.
Wie was in al sy heerlikheid nie so bekleed soos 'n lelie van die veld nie?
13.
Wat is vandag daar en word more in die oond gegooi?
14.
Wat word die mense wat hulle kwel in Mat 6:30 genoem?
15.
Wie weet dat julle hierdie dinge nodig het?
16.
Waarna moet julle eerder soek as kos & klere?
17.
Waaroor moet julle julle nie kwel volgens Mat 6:24 nie?
18.
Van wat het elke dag sy eie?