1.
Wat was Josef se broers nadat hy aan hulle bekend gemaak het wie hy is?
2.
Wat het Josef vir sy broers gesĂȘ moet hulle nie wees nie?
3.
Wat moet daar nie by sy broers wees nie?
4.
In die hoeveelste jaar van die hongersnood het Josef se broers na Egipte gekom?
5.
Hoeveel jare van die hongersnood is nog oor?
6.
Wat sal daar nie gedoen word in die jare wat nog oor is van die hongersnood nie? ______________ en geoes.
7.
Wie, volgens Josef, het hom 'n raadsman van Farao gemaak?
8.
In watter land kan Josef se Vader & broers gaan woon volgens Josef?
9.
Wie het Josef om die hals geval en geween?
10.
Wat het Josef gedoen nadat hy Benjamin om die hals geval het?
11.
Na watter land moes Josef se broers trek volgens Farao?
12.
Wat sal Josef se vader en broers eet van land?